Comments for Windhoek High School

Comment on Academic Results by HERBY
is it the first time in the history of WHS that a black learner abtained the best position in Namibia and in WHS in grade 10.

Comment on Idiome Kompetisie by Canie van Deventer
Hallo WHS

Ek wil asb. graag meer te wete kom oor jul Idiome-kompetisie.  Ek is ook ‘n hoërskool-onderwyseres en wil graag by julle kersopsteek! (Die hoe, waaroor en hoe evalueer.)

Baie dankie

C. van Deventer

Comment on Prizegiving by D.J. Knoetze
In 2002 het ek ‘n HANDLEIDING VIR JEUGLEIERS saamgestel en in Boekvorm gedruk! Dit is egter nie vir verspreiding beskikbaar nie! Ek bied ongeveer 156 afdelings aan vir Junior en Senior Leiers in Leerderrade! Indien ek 5 skole kry wat belangstel, hou dit my 10 dae besig met volledige aanbiedings en beskikbaarstelling van dokumentasie! Belangstelling kan aan Quinton Botes gegee word! Ek bied dit met plesier aan en wil sodoende die Jeug kragdadig bereik en sinvol voorberei vir 2010!

Groete

D.J. Knoetze

Comment on Prizegiving by D.J. Knoetze
Frans & Personeel,

Geluk en nogmaals geluk met die verkiesing en beloning van personeel en leerders! Dit was lekker om na skere vanne te kyk en te weet - Hawie Engels het goeie werk gedoen! Kokkas, Annelize en die ander - baie geluk met 20 jaar - se harde werk en toewyding! JULLE IS BAIE WERD VIR DIE GEMEENSKAP! Aan Suzette en haar kinders - baie geluk met die prestasies!

Groete - D.J. Knoetze